082 494 5576 info@diegeelhuis.co.za

Your Hosts

Karin & Hankie Jonker

welcomes you to

Die Geelhuis Restaurant & Guesthouse 

  • Die Geel Huis started out as a Restaurant in September 2001 at the premises of the old Magistrate’s House.
  • In September 2005 it moved to a little farm just outside town next to the N12 road from Klerksdorp.
  • To enjoy the activities of Wolmaransstad, more than a day will be needed. 

 

Die Geel Huis is die beste restaurant op n plattelandse dorp, waar ons ooit geëet het !

Dit is wat klante van Kaapstad sê, nadat Overvaal hulle daar onthaal het.

Hulle kon nie glo dat die personeel so vriendelik en die kos uitstekend was nie. .

Baie dankie, Surina, Santjie en die Baas van die Plaas, Sam!

Jannie Rossouw

Thank you for a wonderful evening at the Geelhuis. Your staff are super friendly and well mannered. Oh and your pasta with the steak and creamy tomato sauce was delicious!!!. Have a lovely day.

Chandre

Beste Geelhuis

Baie, baie dankie vir julle aandeel dat ons 1969-funksie uiters suksesvol verloop het!  Elke gas is vol lof vir elke ete se heerlike kos! Julle kelners is professioneel en hoflik; julle organisasie verloop vlot. Die restaurant is baie gerieflik. Ons akkommodasie was baie aangenaam. Ek het geen wenk of kritiek nie. Ons het dit almal baie geniet. Baie, baie dankie!

Ons het dit veral waardeer dat julle die TV-skerm spesiaal vir ons weer aangebring het! Vergeet asseblief daarvan as daar enige onaangenaamheid was. Ons het dit ontsaglik geniet en waardeer, al het die Bokke verloor!

Wees daarvan verseker dat ons Die Geel Huis se naam ver sal uitdra. As ons ooit weer ‘n reünie gaan hê of enige ander funksie, sal ons julle weer nader.

Mag dit met julle almal baie goed gaan.

Groete

Estie Coetzee

Restaurant Hours

Mondays – Saturdays 08:00 – 21:00 – Kitchen till 20:00

Sundays 08:00 – 14:00 – Kitchen till 13:30

Public Holidays – OPEN