082 494 5576 info@diegeelhuis.co.za

Weddings, Corporate Events and Special Events

At Die Geel Huis we take pride in our attention to detail and ability to give our clients exactly what they need.

Our venue can cater from any event from corporate conference, elegant wedding to laid back birthday parties.

We are your one-stop-shop for everything from catering to decor and themes.

Our venue can cater for up to 60 guests but if a bigger venue is required we also cater outside for these events.

Contact us today to see what we can bring to your event!

Kiddies Parties

Kinderpartyties

‘n Partytjie pakket word aangebied @ R85.00 per kind (jonger as 12 jaar)  wat die volgende insluit:

‘n Melkskommel met aankoms

  • U maak ‘n keuse vir al die kinders vir een van die volgende:
    • Hoenderrepies & skyfies
    • Hoendervlerkies & skyfies
    • Hamburger & skyfies
    • Pizza (Ham & Kaas)
    • Spare Ribs & skyfies
    • Rooiworsies & skyfies
    • Kaas roosterbroodjie & skyfies

Indien u verkies kan ons vir die kleingoed verversingsbord maak met o.a. pizza stukkies, hoenderrepies, vleispasteitjies, varkribbetjies, hoendervlerkies, rooiworsies, ens op.  Dit werk nogal lekker want hulle mors nie so met die kos en u kan dit wat oorbly huis toe vat.

  • ‘n Koeldrank

U is egter nie verplig om van die pakket gebruik te maak nie, u kan u ook van die spyskaart af bestel.

Vir ‘n partytjie met minder as 10 kinders hanteer ons dit as ‘n gewone tafelbespreking en kan u van die spyskaart af bestel.

U is welkom om ‘n verjaarsdag koek saam te bring.   Geen ander eet- of drinkgoed mag saamgebring word nie.

Finale getalle en betaling vir die partytjie pakket moet nie later as twee dae voor die partytjie aan Die Geel Huis gegee word.